nêrens hang ’n Kerskous

nie ’n vrugtekoek in sig,

niemand bak ’n poeding

met ’n sous

nie eens ’n geskenkie nie,

van die dik oom met die baard,

maar wat het hulle dan gedink

met ’n Kersboompie in Maart.

– q

Lewer kommentaar

Leave a Reply