deur Sheridan Walter

Onthou net dat ek geglimlag het. Ek wil nie eer hê nie; en ek het niks om te vergewe nie. Ek was dors – en het jou gesmeek om my bloed te gee om te drink. Want wat kan die dors van ‘n malman les beter as sy eie bloed? Ek was stom – en ek het wonde aan jou gevra vir monde. Ek was in jou dae en nagte in die gevangenis – en hierdie is ‘n deur na groter dae en nagte.

Lewer kommentaar

Leave a Reply