Toe sien ek die see is glad

Toe lê ek op haar mat

toe sien ek die see is glad

toe soek ek waar die vis wegkruip

toe maak ek lyntjie nat

– RK Belcher

Thomas Rowlandson, © The Trustees of the British Museum

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar