nes jy nou:
die ewig, en my
vir ‘n kort duurte in china
opgegee het.
‘n dobbel met die duiwel,
‘n speel met ‘n hart en siel,
‘n gevaarlike spel:
Nes die oumense sou se.
Met ‘n diep maagknersde- naarende- bitterheid,
sak my maag in die dieptes, van die aarde in:
Wanneer ek in my kop sien en dink,
wat jy, nou doen,
Daar aan die ander kant van die wereld.
Om die ewigeheid te oorheers
en
deur die metafiesiese tuin van die heimwee:
terug te keer, na hier en nou toe,
is nie net iets klein nie.
is nie net sommer nie.
Dit was vir jou.
Al is jy nou,
aan die ander kant van die wereld.
En ek Alleen.
