Madonna of Excelsior

Die bekroonde roman van Zakes Mda kry weer lewe op die verhoog.

Dis die 70’s en seks tussen wit en swart is onwettig. ‘n Groep inwoners van Excelsior in die Vrystaat word aangekla op grond van dié Apartheid-wetgewing.

Niki is die Madonna en haar familie staan te midde van die dorp se skandaal.

Madonna of Excelsior is vir die verhoog verwerk deur Kobus Moolman.

Met: Diana Maseko, Dieketseng Mnisi, Nic Beukes, Stephanie Brink, Matshidiso Thinyane en Marli van der Bijl
Regisseur: Roel Twijnstra
Musiek: Jerry Pooe

Nasionale Kunstefees 2013

Genre: Drama
Gradering: 14 jaar
Transnet Saal, Grahamstad
27 & 28 Junie 2013
Tydsduur: 1 uur 25 minute
Kaartjies: R50

Sluit aan by die Gesprek

1 Kommentaar

Lewer kommentaar

Leave a Reply