#Woordfees InZync Poetry Slam

Kom kyk in watter rigting die digkuns beweeg by die immergewilde, veeltalige InZync Poetry Slam.

Digters kompeteer teen mekaar en word deur beoordelaars en gehoorlede geëvalueer.

Aanbieder: Adrian “Diff” Van Wyk

Genre: Woordkuns
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen
Tydsduur: 1 uur 40 minute
Kaartjies: R50, R20 (studente) | R60, R30 (studente) by die deur
Plek: ATKV-Boektent, Stellenbosch
Datum: 12 Maart 18:30

Woordfees 2016

InZync Poetry Slam,
Roekeloos,
6 Februarie 2016.

2

Lewer kommentaar

Leave a Reply