#Woordfees Jammer, Ma

Soos ’n mens ouer word besef jy dat jy as kind meer gereeld verkeerd was as wat jy aanvanklik gedink het.

Al wat jy dan kan sê is: “Jammer, Ma”.

Drie storievertellers deel hul eie interpretasies van hierdie tema en dra hul skryfwerk op hul eie unieke manier oor.

Met: Jakus Eloff, Phillip Berg en Wortel Strydom

Regie: Corné Koegelenberg

Vervaardiger: Corné Koegelenberg

Genre: Woordkuns
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen o/16 jaar
Tydsduur: 1 uur
Kaartjies: R100 | R120 by die deur
Plek: kykNET Fismer, Stellenbosch
Datum: 9 Maart 11:00, 12 Maart 13:00, 13 Maart 20:00

Woordfees 2016

Jammer, Ma,
Roekeloos,
6 Februarie 2016.

2

Sluit aan by die Gesprek

1 Kommentaar

Lewer kommentaar

Leave a Reply