#Woordfees Liegendes – en ander waarhede

’n Allegaartjie van gedigte en verhale, asook ’n goeie skeut biografiese materiaal: Bietjie lag, bietjie huil, bietjie dink en baie om aan te herkou.

In Lochner de Kock se 40 jaar van betrokkenheid by drama, musiekmaak, kosmaak en vermaak, was stories nog altyd teenwoordig – hier bied hy nou ’n hele program vol daarvan.

Met: Lochner de Kock

Genre: Woordkuns
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen o/13 jaar
Tydsduur: 1 uur
Kaartjies: R120 | R140 by die deur
Plek: Laer as laag, Stellenbosch
Datum: 12 Maart 14:30, 13 Maart 10:00

Woordfees 2016

Liegendes – en ander waarhede,
Roekeloos,
6 Februarie 2016.

2

Lewer kommentaar

Leave a Reply