Die burgemeester sou die skool besoek en toe hy by die huis kom vra Jannie se ma, “Het hy sy ketting aangehad?”
Jannie: “Nee, Mamma, hy’t los rondgeloop.”