Koos het, gaan landbou studeer.
In die eksamen is een van die vrae wat die verskille tussen ’n bul, ’n koei en ’n os is.
Na ’n bietjie kopkrap skryf hy: “’n Bul is ’n bul, ’n koei is ’n bul se vrou en ’n os is uitgeknip om ’n oujongkęrel te word.”