komplot
1. Geheime plan met ’n slegte doel.
vb. ’n Komplot teen die regering smee.
2. ’n Hoerhuis so ’n entjie buitekant die dorp.

Sekswerkers in Napels, 1945

 

Dié Roekelose Woordeboek

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar