Die blondine is ‘n duikklopper

Die blondine het ‘n duik in haar nuwe motor, maar nie geld om dit na die duikklopper te neem nie. Sy wil by die mense by die werk weet wat sy moet doen.

Die spulletjie besluit om met haar te mors en vertel haar dat sy die uitlaatpyp in haar mond moet sit en blaas. Dit sal dan die duike laat uitspring.

Sy het vir ure aaneen geblaas toe haar vriendin op haar afkom.
“Jy’s ook maar stupid hoor” sê die vriendin. “Dit sal nooit werk as jy nie die vensters opdraai nie.”


Discover more from Roekeloos.co.za

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Lewer kommentaar