Juffrou vra vir die klas: “Wie was die eerste man?”
Jannie se hand is soos blits in die lug. “Nelson Rolihlahla Mandela; eerste man om te veg vir vryheid, eerste man om vrede te maak, altyd eerste in ons harte!”
“Verkeerd Jannie.” Antwoord juffrou. “Dit was Adam.”
“Nè!” reageer Jannie skerp. “Juffrou kon ten minste gesê het ons praat hier van uitlanders!”
