Noorderlig en reënbooglande

Noorderlig en reënbooglande
Roekeloos
14 Augustus

Hierdie uitsonderlike klankreis neem die gehoor van onder die noorderlig met musiek van die Noorweegse komponis, Knut Nystedt tot onder die Suid-Afrikaanse reënboogruim, met ’n viering van koormusiek deur geliefde plaaslike komponiste, waaronder: Hubert du Plessis, Stefans Grové, Chris Lamprecht, Peter Klatzow en Niel van der Watt.

Die Kaapse Solistekoor is ’n spesialiskoor van 17 vokale soliste wat sedert Junie 2013 bestaan. Al die lede kom uit die omgewing van Kaapstad.

Met: Kaapse Solistekoor onder leiding van Jaco Dippenaar

16 August • 11:00 • St Salvator Katedraal, Oudtshoorn • R 85 • 65 minute

Klein Karoo Klassique 2014

2.5

Lewer kommentaar

Leave a Reply