If Unlayered

If Unlayered
Roekeloos
15 Augustus

’n Interdissiplinêre aanbieding met elemente van klassieke musiek, dans, tentoonstelling en dramatiese spel, waarin die verskillende lae van menswees blootgelê word.

Verwag ’n uitstalling van menslike beelde, maar moenie skrik wanneer die beel­de lewe kry op maat van onder meer die “Lacrimosa” uit die Requiem for My Friend van Zbigniew Preisner nie. Die gehoor kan deurlopend tussen die beelde beweeg.

Met: Hendrik Leenders, Anaïs van Eycken, William Constable en Sam Marais
Regie & Choreografie: Jan Wallyn

16 August • 12:15 • Prince Vincent-gebou, Oudtshoorn • Gratis • 20 minute

Klein Karoo Klassique 2014

2.5

Lewer kommentaar

Leave a Reply