ArtKaroo: Skep

ArtKaroo: Skep
Roekeloos
13 Augustus

‘n Olielandskapwerkswinkel onder leiding van Neels Coetzee.

Leer om stap vir stap jou eie Karoolandskap te skilder onder leiding van meester, Neels Coetzee. Dit is ’n voldagprojek met ’n ligte ete en verversings ingesluit en vind plaas te ArtKaroo, Oudtshoorn. Die kit word voorsien, maar jy is meer as welkom om jou eie materiale te bring.

janet@artkaroo.co.za | Bespreek by 044 279 1093

16 August • 10:00 • ArtKaroo Gallery, Oudtshoorn • R 700 • 420 minute

Klein Karoo Klassique 2014

2.5

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar