Die gehoorsaamste

Jannie se ma laat al die kinders in ‘n ry staan.

“Nou luister mooi sê sy, die een van julle wat die gehoorsaamste is die week en alles doen wat ek sê, SONDER om te stry, gee ek R50 Saterdag.”
“Dis onregverdig” sê Jannie vies.
“En hoekom?” vra sy ma.
Jannie: “Ons almal weet pappa gaan wen!”


Discover more from Roekeloos.co.za

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Lewer kommentaar

Leave a Reply