Dogters

Drie mans gesels oor hul dogters.

Man 1: “Ek het ´n pak sigarete onder my kind se bed gekry! Ek het nooit geweet sy rook nie!”
Man 2: “Ek het ´n leë bottel brandewyn onder my dogter se bed gekry! Ek het ook nie geweet sy drink nie!”
Man 3: “Ek het ´n boks kondome onder my kind se bed gekry! Ek het so geskrik want ek het nie geweet sy het ´n penis nie!”

(Stuur jou grappe na bydraes by roekeloos.co.za)

Lewer kommentaar

Leave a Reply