1. Jy stamp aanhoudend meubels om.
2. As jy by die bank instap steek die kassiere hulle hande in die lug.
3. Die buurman en sy kinders is bang vir jou, maar die buurvrou was nog nooit só vriendelik met jou nie.
(Stuur jou grappe na bydraes by roekeloos.co.za)
