G-string

Hoe verduidelik jy vir ´n plaasboer wat ´n G-String is?
Dit is ´n half-duim fanbelt oor ´n 3 duim poelie.

en

G-string is ´n tou wat gespan is vanaf Holland na Paraguy.

en

Hoe verduidelik jy vir ‘n plaasboer wat ‘n G-string is?
Dis iets soos ‘n doringdraad, dit beskerm die nodige sonder om die uitsig te belemmer.

(Stuur jou grappe na bydraes by roekeloos.co.za)

Lewer kommentaar

Leave a Reply