Gatiep sit op die sypaadjie met ‘n toebroodjie. Hy het die boonste sny brood versigtig verwyder en is besig om die stukkies hoender uit te haal en te eet. ‘n Vreemdeling wat hom dophou verstaan dit glad nie en besluit om te vra.
“Meneer, hoekom haal jy die broodjie uitmekaar? Hoekom eet jy dit nie op die normale manier nie?”
“Ek wil!” Antwoord Gatiep. “Maar die sie my sandwich nie, ek hou dit net vi iemand!”
