Die kykNET Buite Ekspo – Wes Kaap

Besoek die kykNET Buite Ekspo – Wes Kaap en deel in die verskeie buitelewe – , 4×4 – en gesinspret aktiwiteite in `n veilige plaasatmosfeer. Besigtig die nuutste in buitelewe toerusting by ons talle unieke uitstallers. Luister die Olof Bergh kunstenaars en braai saam met die Kokkedore en Binnelanders akteurs.

Die kykNET Buite Ekspo- Wes Kaap – nou net 10km vanaf Malmesbury en 30min buite Kaapstad!

Moreson Plaas, Malmesbury
28 Februarie – 2 Maart

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar