Gamat and his bra were out on a all night jol in Long street. Being in the wee early hours of the morning and no busses running – the two were forced to take a rustige walk home to Mitchells Plain.
After a moerse lot of walking they eventually passed the bus depot.
Gamat, being the brains of the outfit – tuned his bra to jump over the fence and steal one of the buses so they can cruze home, while he watches out for the cops.
So the bra agrees and jumps over the fence. After a few minutes Gamat hears the loud sound a bus starting up, moving around a bit and switching off.
A minute later – on goes another bus, drives around and off again. This continues for a good few minutes … Eventually Gamat rekons “fok dit – this bra is mos taking me for a blerrie fool” and he decides to continue walking home. As he starts walking he hears a moerse crash.
His bra stops next to him with the bus and tunes him jump in. Gamat asks him, pissed off like all hell, “WAAAAT DE FOK HET DJY GEDOEN DAAR?”
To which he replies, “JINNE MY BROE, WIET JY HOEVEEL FOKKEN BUSSE EK MOES UIT DIE FOKKEN WAY TREK OM BY DIE MITCHELLS PLAIN BUS TE KOM!”
en
Gatiepie en Meraai sit op die sypaadjie in Adderleystraat.
Gatiepie: Djirre, Meraai! Mar djy het darem baie varicose veins op djou bene!
Meraai: Nei, dit issie vericose veins nie, dit is net die wiring na my hot-plate!
en
Gatiep en Gatiepie loop in die straat af en sien ´n hond wat besig is om homself te lek.
Gatiep: Hel, dit lyk darem ma lekka; ek wens ek kon dit doen.
Gatiepie: Is djy nou mal, die hond sal djou kop afbyt!.
en
Die skip land in die hawe en Meraai is soos blits teen die trapleer op. Gatiep kyk haar so van onder af.
Gatiep: Haai, Meraai, djy’t dan nie die underwear aan nie.
Meraai: So what, dra djy earplugs as djy Nico Malan toe gaan?
en
Regter: Hoe kan jy onskuldig pleit as 5 persone jou sien steel het?
Gatiep: Djou Honour, ek kan thousands mense bring wat my nie gesien steel het nie.
en
Gatiepie en Gatiep klim op die bus in Adderleystraat en is gelukkig om die laaste twee sitplekke te kry. Kort agter hulle klim ´n jong dame op. Haar grimering is so oordoen dat jy wonder hoe haar vel nou eintlik lyk. Aangesien daar nie meer ´n sitplek is nie moet sy maar in die gangetjie staan en aan een van die lushangers vashou.
Gatiep: “Djirre Gatiepie, gaan djy nie virrie lady djou seat aanbied nie?”
Gatiepie: “Nei, ´n painting is mos gemaak om te hang, nie om te sit nie.”
en
Meraai loop straataf met ´n matras op haar kop.
Gatiep: Wa gat djy met djou furniture?
Meraai: Hierie is g´n furniture nie. Dis my workshop!
en
Meraai loop in die straat met ´n baie stywe jean.
Gatiep: “Meraai, is djy nie bang vi Fauna & Flora nie?”
Meraai: “Never! Hoekom?”
Gatiep: “Omdat djy daai arme parratjie so wurg!”
en
Gatiep en Meraai het die aand so ´n bietjie opgesit in die voorhuis toe Gatiep begin liries raak.
Meraai, sê hy, djou oe is soos druiwekorrels, djou neus soos ´n klein piesangtjie, djou lippies is so rooi soos ´n kersie, djou wangetjies lyk soos ´n peach.
Toe se Meraai: Gatiep, hei, het djy kom vry, of wil djy fruit salad maak?
en
Meraai is die klaagster in ´n verkragtingsaak teen Gatiep. Sy lewer getuienis in die getuiebank soos volg:
“Nei Jou Onner, ek staan nogal so en eitkyk by my venstertjie na onner toe en ek sien die procession van die National Paartie verby- kom. Skielik, soos jy kan sê mes, verskyn Gatiepie hier vlak agter my. Hy klap die venstertjie van bo af agter my nek vas en daar staat ek toe, ek kan nie beweeg nie. Jou Onner (en sy pik ´n traantjie), toe violate hy my van agter af!”
Gatiepie se prokureur kom aan die beurt tydens kruisondervraging en vra vir Meraai waarom sy dan geensins geskree het tydens die daad nie. Haar antwoord volg ewe kordaat:
“Nei Jou Onner, netnou dink die mense ek support die National Paartie!”
en
Gatiepie loop Meraai raak.
“En nou Meraai, die wit v-nek jersey?”
“Nai, die v staan vir virgin, maar moenie worry nie, dis ‘n ou jersey!”
en
Meraai aan Gatiep na seks: “Jong jy het ook maar ‘n ou klein kitaartjie!”
Gatiep: “Ja maar ek het nou ook nie geweet ek moet vanaand in die City Hall perform nie!”
en
Meraai vang Gatiep met ‘n los vrou in die bed.
Sy gooi hom van die vierde verdieping af en skree:
“Jou fokken insek! As jy kan steek dan kan jy vlieg ook!”
en
Gatiep lê in die hospitaal na ‘n ernstige ongeluk.
Hy vra vir die dokter: “Sal ek darem kan kitaar speel?”
“Ja” sê die dokter.
“Dis fantasties” sê Gatiep, “want ek kon nog nooit nie!”
en
Gatiep verdrink in ‘n wynvat op die plaas. Regter vra of hy dadelik verdrink het. Getuie: “Ny djou honor, hy’t 2 maal uitgeklim om te pee.”
en
Gatiepie sit in die skool klas en die juffrou sê hy moet verduidelik wat is die verskil tussen “gewig” en “massa”.
Gatiepie answers: “Daai’s mos maklik djuffrou “.
My pa sê vir my ma: ” Djy moet gewig verloor, djou vetgat”.
My ma antwoord: “Djou massa moer”.
en
Zandre Theunissen: “Gatiep kom in die straat afgeloop met ‘n klomp sinkplate onder sy arm.
Sy vrind vra hom wat dit is met die sinkplate onder die arm.
Hy antwoord dat hy vandag geskei het en “ek het die huis gekry”.
en
Ronelle:
Gatiep sit oppie trappe voorie flats toe ‘n lekker chick verby loop. “Psssst” maak hy om haar aandag te trek, maar sy kap hom ‘n flat ignore.
Paar minute later kom sy weer verby en weer laat waai hy met “Pssst”. Sy maak asof sy hom nie sien nie.
Vir ‘n derde keer kom sy verby en Gatiep gooi weer “Pssst”. Vererg draai die lekker chick om, hande op die heupe, en sê: “Wat mekeer jou? Het djy ‘n puncture in jou gevriet?”
(Stuur jou grappe na bydraes by roekeloos.co.za)
