Waar kom ek vandaan?

Klein seuntjie vra waar hy vandaan kom. Pa sê hulle het ‘n klein saadjie op ‘n warm plekkie gebere, toe groei hy, toe kry hulle hom.
Een dag loop die seuntjie in die tuin, tel ‘n saadjie op en sit dit onder die stoepmat in die son. Na ‘n paar dae onthou hy en lig die mat op, ‘n kriek spring uit en die seuntjie sê "Liefie, as ek nie geweet het jy is my kind nie, het ek jou wragtig doodgetrap!"

bydrae: Stephanie Claire

Lewer kommentaar

Leave a Reply