Geel dele Gepubliseer deurRoekeloos 30/04/201001/06/2020 Los kommentaar op Geel dele Koos gaan dokter toe. Hy het ’n helse probleem, sy geslagsdele het geel geraak. “Koos” vra die dokter na die ondersoek, “kyk jy na pornografiese films?” “Ja, dokter” sê Koos skaam. “En wanneer jy na die films kyk Koos, eet jy Niknaks?” Deel met iemand: Print (Opens in new window) Print Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Share on Telegram (Opens in new window) Telegram Share on WhatsApp (Opens in new window) WhatsApp Email a link to a friend (Opens in new window) Email