Die man en vrou lê een aand in die bed en hy raak liggies aan haar skouer. Sy draai net weg en sê: “Jammer skat, ek het more ‘n afspraak by die ginekoloog.”
‘n Paar minute later raak die man weer liggies aan haar skouer en fluister in haar oor: “En sien jy ook môre die tandarts?”

Lewer kommentaar

Leave a Reply