Groente wat jou oë laat traan

Juffrou: “Klas, watter soort groente laat ‘n mens se oë traan?”

Jannie: “Aartappel juffrou!”
Juffrou: “Nee Jannie, dis ‘n ui.”

Jannie: “Mens kan sien juffrou is nog nooit met ‘n aartappel op die eiers gegooi nie.”

Lewer kommentaar

Leave a Reply