Stuur jou grappe na bydraes by roekeloos.co.za
Hoes. Drink Brooklax. Jy sal dan te bang wees om te hoes. Verkoue. Snuif jelliepoeier. Dan proe alles ten minste beter. Amoniak. Neem een diep asemteug. Jou kop is binne sekondes oop.