Die klein Jannie was ‘n galante jong man.
Een Sondag in die kerk sal hy sien dat sy suster se maatjie nie geld het vir die kollekte nie. Jannie het nie op hom laat wag nie.
“Hier, vat myne!” Het hy vir haar gefluister, terwyl hy in in die lug rondkyk. “Ek sal onder die bank wegkruip!”
