Claire Phillips en Loyiso Bala

Twee van Kaapstad se voorste musieksterre is vir die eerste keer saam op die verhoog by Kaapstad se Operahuis in ‘n betowerende aand van musiekvermaak uit eie bodem.

Dié geskiedkundige uitvoering bied ‘n intieme musiekervaring van Claire Phillips se eklektiese styl en strelende stem, vermeng met Suid-Afrika se veelvuldig bekroonde koning van R&B, Loyiso Bala.

Kaartjies wissel van R150 tot R200.
10 November

Lewer kommentaar

Leave a Reply