katastrofe s.nw. [~s] 1 groot ramp; noodlottige einde: Die aardbewing was vir die stad ’n katastrofe. 2 noodlottige ontknoping in ’n treurspel; gelukswending. [Latyn catastropha; Grieks katastrophe; strephein wend, draai]

– HAT (2015)

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar