MAD het in 1952 begin as ’n reeks strokiesprente.

Harvey Kurtzman het die stories geskryf vir elke uitgawe en ook die illustrasies gedoen vir die voorblaaie. Na die uitgewers, EC, amper hul deure moes toemaak in die middel 50’s, is daar besluit om MAD te omskep in ’n tydskrif.

Doug Gilford se MAD Cover Site het al die voorblaaie wat MAD al ooit publiseer het, van 1952 tot vandag.

Lewer kommentaar

Leave a Reply