Klokkespel

Stuur jou grappe na bydraes by roekeloos.co.za

Die priesters se opleiding is amper afgehandel voor hulle na hul onderskeie gemeentes vertrek. ´n Voorstel vir ´n laaste toets word toe gedoen om te sien hoe gefokus hulle is op onthouding. Hulle word almal uitgetrek en staan gemaak in ´n ry langs mekaar. Aan elkeen se tôtie word ´n klokkie vasgebind. ´n Ontkeeldanseres word ingelaat en sy dans en skuur teen almal dat die stof so staan, maar niks gebeur nie. By die laaste priester is daar egter beweging, soveel so dat sy klokkie eintlik afspring. Toe hy vorentoe tree en buk om sy klokkie op te tel gaan daar ´n hemelse klokkespel op.

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar