Koekies

Stuur jou grappe na bydraes by roekeloos.co.za

Twee koekies stap oor ‘n besige straat … ‘n Groot vragmotor ry een val hulle raak. Wat sê die ander een vir hom? “Kom krummels!”

bydrae: Lelanie Nieuwoudt

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar