Koeie

Stuur jou grappe na bydraes by roekeloos.co.za

Wat noem jy die melk wat jy by nors koeie kry?
Suurmelk.

en

Wat maak “Oooooo”?
´n Koei sonder lippe.

en

Hoekom lyk koeie so beduiweld in die oggend?
Hoe sal jy voel as iemand jou vieruur in die oggend wakker maak, twee ure lank met jou tiete speel en jou nie spyker nie!

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar