Koos is ‘n veldgids in die Krugerwildtuin. Hy neem ‘n groep toeriste op ‘n nagwandel.
“Is dit waar,” vra ‘n toeris, “dat ‘n leeu jou nie sal aanval as jy ‘n flits dra nie?”
“Dit hang af,” antwoord Koos, “van hoe vinnig jy daai flits kan dra.”
(Oorspronklik verskyn 12 April 2012.)
