Koos is by die polisiekantoor en dring aan om met die man te praat wat die vorige aand by sy huis ingebreek het.
“Jammer, meneer,” sê die polisieman “jy sal jou kans in die hof kry.”
“Jy verstaan nie!” se Koos. “Die ou sluip by my huis in sonder om my vrou wakker te maak. Ek moet weet hoe hy dit doen, want ek probeer wragtig al jare.”
(oorspronklik verskyn 7 April 2011)