Koos sit die TV af sodra die minister van finansies daarop verskyn.
Hy glo die donder kyk rond in jou huis na wat hy nog kan vat.
(Stuur jou grappe na bydraes by roekeloos.co.za)