Daar word ’n vark gespit by die braai. Koos, vol bravade en brandewyn, breek ’n stuk rib van die vark af en waai dit triomfantlik in die rigting van ’n groep vrouens. “Kyk hier!” bulder hy. “Moenie vergeet dat julle hiervan gemaak is nie.”
“Ja!” Antwoord sy vrou. “En dit was nogal van dieselfde soort dier ook.”
Discover more from Roekeloos.co.za
Subscribe to get the latest posts sent to your email.
