Bravo! Opera,
Roekeloos,
1 April.
Roekeloos,
1 April.
Kom geniet van die gewildste arias uit bekende operas soos La Traviata, La Bohème, Die pêrelvissers en Rigoletto saam met Magdalene Minnaar wat in 2014 in Show Boat te sien was.
* Debuut *
Met: : Die Gugulethu Tenors, Magdalene Minnaar (sopraan), Francois du Toit (klavier) en Dane Coetzee (tjello)
Musiek: Francois du Toit
Regie: Magdalene Minnaar
Vervaardiger: Biblioteek Produksies
Genre: Opera
Taal: English, Italiaans, Frans & Duits
Ouderdomsbeperking: Geen
Tydsduur: 90 minute
Kaartjies: R70
Plek: NGK Park, Oudtshoorn
Datum: 7 April: 13:00; 8 April: 10:00; 9 April: 10:00
