Liewe Heksie

Stuur jou grappe na bydraes by roekeloos.co.za

Wat kry jy as jy Liewe Heksie se besem uitbrand?
Aspoestertjie.

Liewe Heksie en Blommie loop in die Spar en kom by ‘n bottel agurkies.
Liewe Heksie: “Hi ooeee Blommie, kyk, ingelegde Ninja Turtle toties!”

Stevie K:
Liewe Heksie en Blommie Kabouter trou, en die aand is hulle doenig soos getroudes maar doenig is. Later vra Blommie vir Liewe Heksie: ‘Heksie, het jy al gekom’
Antwoord Liewe Heksie: ‘Haai oe Blommie, was ek dan weg gewees?’


Discover more from Roekeloos.co.za

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Lewer kommentaar

Leave a Reply