Kallie kry vir Mike, kop onderstebo met ’n blou oog.

“Wat het met jou gebeur?”
“My vrou het my geslaan.”
“Hoekom?”
“Ek het haar vertel van my droom?”
“Wat het jy gedroom?”
“Man Kallie, ek het hierdie droom gehad van ’n marathon sekssessie.”
“En toe hou jou vrou nie daarvan nie?”
“Nee, sy vra toe of sy daarin was?”
“En toe sê jy nee?”

“Nee ek het die waarheid vertel. Ek sê toe: ‘Ja, skat, jy het vir die meisies toebroodjies gemaak.’”

(oorspronklik verskyn 8 September 2011)

Lewer kommentaar

Leave a Reply