Skilpadbessie

Nylandtia spinosa

Die immergroen skilpadbessie is inheems in Suid-Afrika. Dit kom voor in die Suidwes-Kaap, Suid-Kaap en Oostelike Provinsie.

Dis ’n doringagtige struik wat tot 1 meter hoog word. Die massa klein, pienkpers blommetjies verskyn in die lente. Die kenmerkende rooi bessies verskyn net na die blomme.

(foto: Derek Keats)

Lewer kommentaar

Leave a Reply