Meraai en die vegetariër

“Wat!” reageer Meraai verontwaardig toe die vegetariër haar vra om te trou.

“Vlees van jou vlees wees? Lyk ek vir jou soos ‘n kopkool?”

“Ek dink wat jy soek is ‘n grasweduwee.”

Lewer kommentaar

Leave a Reply