Muis

Stuur jou grappe na bydraes by roekeloos.co.za

Wat is die ooreenkoms tussen ´n skermweerder (screensaver) en ´n vrou se gesig?
Albei verander as jy aan die muis vat!

Hoekom raak ´n man se penis al korter hoe ouer hy word?
Die muis is een gulsige knaagdier!!

Op dertig is ‘n vrou se muis soos ‘n perske – rond en ferm.
Op veertig soos ‘n avocado peer- pap en oorryp.
Op vyftig soos ‘n ui – jy wil huil as jy daarna kyk!

Thys die Bosveldklong

Lewer kommentaar

Leave a Reply