Koos se Engels was nog nooit vreeslik goed nie. Dit is dan ook op dié aand wat hy ’n los gelukkie kry wat hy hom vasloop in ’n Engelse apteker.

Koos moes dringend ’n kondoom hê, maar hy kon nie op die Engelse woord kom nie. “I’m lookings for a candoom,” probeer hy.

Koos is verheug, want dit lyk asof die apteker hom verstaan. “Do you want Doom for crawling insects or for flying insects?”

Waarop Koos antwoord: “Ag, sommer for die ordinary sex.”

Lewer kommentaar

Leave a Reply