Dit het alles begin met die DM’s.
’n Double Tap hier en ’n bietjie Insta-stalking daar. En hou jou oog op die status van hulle verhoudings.
Likes verander in Tags en dan laat val iemand die L-woord en voor jy jou oë uitvee is dit Love dit en Love dat. En almal volg hulle aandagtig. Die tydlyn verklap alles. ’n Kliek hier, iets op Facebook daar.
En die res van die wêreld praat saam. Die goedkeuring en jaloesie word deurlopend ge-Double Tap. Alles was perfek.
Tot daai ontroue Like van ’n buitestander verskyn.
Insta-Grammar! is ’n liefdesverhaal in die era van sosiale media.
Met: Diana Penman, Lehlohonolo Dube, Thapelo Mohapi, Oora Motsikoe & Stella Dlangalala
Regisseur: Hamish Neill
Genre: Drama
Taal: English
Ouderdomsbeperking: –
Tydsduur: 1 uur
Kaartjies: R60
Plek: Biblioteeksaal, Grahamstad
Datum: 3 – 8 Julie 2017
Insta-Grammar!

Insta-Grammar!
Roekeloos
3
