Twee laerskool dogtertjies van Porterville is op pad skool toe. Die een haal iets uit haar sak en wys vir haar vriendin: “Kyk hier wat kry ek die ander dag op ons patio. ‘n Kondoom.”

“O, ja,” antwoord haar vriendin nuuskierig. “Wat is ‘n patio?”


Discover more from Roekeloos.co.za

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Lewer kommentaar

Leave a Reply