Twee laerskool dogtertjies van Porterville is op pad skool toe. Die een haal iets uit haar sak en wys vir haar vriendin: “Kyk hier wat kry ek die ander dag op ons patio. ‘n Kondoom.” “O, ja,” antwoord haar vriendin nuuskierig. “Wat is ‘n patio?”
Sleutelwoord Argiewe:Porterville
Art for All 2024
4 – 6 Oktober 2024, Porterville
Proudly Porterville Art Weekend 2021
1 – 3 Oktober 2021
Porterville
Dié Bul van Porterville oorlede
Die Afrikaanse digter Barend Toerien is oorlede na ‘n hartaanval.
