Optimis

Stuur jou grappe na bydraes by roekeloos.co.za

´n Pessimis is ´n man wat dink alle meisies is sleg.
´n Optimis hoop almal is.

Henk: “Die definisie van ‘n optimis in 2009 is ‘n beleggingsbestuurder wat op Maandag vas oortuig is hy gaan Vrydag nog ‘n werk hê.”

Lewer kommentaar

Leave a Reply